Markus 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en ’n stem het uit die hemele gekom: “Jy is my Seun, die geliefde; ek het jou goedgekeur.”+ Lukas 9:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+ Johannes 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+
35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+
28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+