Johannes 20:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Maar hierdie dinge is neergeskryf+ sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle, deur te glo,+ deur middel van sy naam die lewe kan hê. 1 Johannes 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het.
31 Maar hierdie dinge is neergeskryf+ sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle, deur te glo,+ deur middel van sy naam die lewe kan hê.
23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het.