19 Wanneer iemand die woord van die koninkryk hoor, maar nie die sin daarvan begryp nie, kom die bose+ en ruk weg wat in sy hart gesaai is; dit is die een wat langs die pad gesaai is.
14 Aangesien die “jong kinders” dan deelgenote van bloed en vlees is, het hy ook eweneens dieselfde dinge deelagtig geword,+ om deur sy dood+ die een tot niet te maak+ wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ dit is die Duiwel;+