Levitikus 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie;+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah. Deuteronomium 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart+ en jou hele siel+ en al jou lewenskrag.+ Johannes 13:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+
18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie;+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.
34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+