Lukas 24:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 en in sy naam sou berou tot vergifnis van sondes+ in al die nasies verkondig word+—en van Jerusalem af+ Handelinge 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarbenewens is daar geen redding in enigiemand anders nie, want daar is nie ’n ander naam+ onder die hemel wat onder die mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+ Handelinge 10:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Van hom getuig al die profete,+ dat elkeen wat geloof in hom stel, vergifnis van sondes deur sy naam kry.”+
47 en in sy naam sou berou tot vergifnis van sondes+ in al die nasies verkondig word+—en van Jerusalem af+
12 Daarbenewens is daar geen redding in enigiemand anders nie, want daar is nie ’n ander naam+ onder die hemel wat onder die mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+
43 Van hom getuig al die profete,+ dat elkeen wat geloof in hom stel, vergifnis van sondes deur sy naam kry.”+