Johannes 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Dit is die dissipel+ wat aangaande hierdie dinge getuig en wat hierdie dinge geskryf het, en ons weet dat die getuienis wat hy gee, waar is.+ Handelinge 2:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hierdie Jesus het God opgewek, ’n feit waarvan ons almal getuies is.+
24 Dit is die dissipel+ wat aangaande hierdie dinge getuig en wat hierdie dinge geskryf het, en ons weet dat die getuienis wat hy gee, waar is.+