2 Korintiërs 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar hy wat waarborg dat ons en julle aan Christus behoort en wat ons gesalf het,+ is God. 1 Johannes 2:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En julle het ’n salwing van die heilige;+ julle het almal kennis.+