Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 dan moet jy dié man of dié vrou wat hierdie slegte ding gedoen het, na jou poorte uitbring, ja, die man of die vrou, en jy moet so iemand met klippe stenig, en so iemand moet sterf.+

  • Romeine 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ek vermaan julle dan nou, broers, om dié in die oog te hou wat, in stryd met die leer+ wat julle geleer het, verdeeldheid+ veroorsaak en tot struikeling aanleiding gee, en vermy hulle.+

  • 1 Korintiërs 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar nou skryf ek aan julle om op te hou om met enigeen om te gaan+ wat ’n broer genoem word maar wat ’n hoereerder of ’n gierigaard+ of ’n afgodedienaar of ’n kwaadspreker of ’n dronkaard+ of ’n afperser is, en om nie eens saam met so iemand te eet nie.

  • 2 Tessalonisense 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ons gee julle dan nou bevel,+ broers, in die naam van die Here Jesus Christus, om julle te onttrek+ aan elke broer wat wanordelik+ wandel en nie volgens die oorlewering wat julle van ons ontvang het nie.+

  • 2 Tessalonisense 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar as iemand nie gehoorsaam is aan ons woord+ deur hierdie brief nie, hou dié een gemerk,+ hou op om met hom om te gaan,+ sodat hy beskaamd kan word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel