9 Maar toe party aanhou om hulle te verhard en steeds nie geglo het nie+ en voor die menigte kwaadgespreek het van Die Weg,+ het hy van hulle weggegaan+ en die dissipels van hulle afgesonder+ en elke dag toesprake in die skoolouditorium van Tiranʹnus gehou.