1 Korintiërs 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want al het julle ook tienduisend tugmeesters+ in Christus, het julle beslis nie baie vaders+ nie; want in Christus Jesus het ek julle vader geword deur middel van die goeie nuus.+ 2 Timoteus 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 aan Timoʹteus, ’n geliefde kind:+ Mag daar onverdiende goedhartigheid, barmhartigheid, vrede wees van God die Vader en Christus Jesus, ons Here.+ Titus 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 aan Titus, ’n ware kind+ volgens ’n gemeenskaplike geloof: Mag daar onverdiende goedhartigheid en vrede wees van God die Vader+ en Christus Jesus, ons Redder.+ Filemon 10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 ek vermaan jou aangaande my kind,+ vir wie ek in my gevangenisboeie ’n vader geword het,+ Oneʹsimus,+
15 Want al het julle ook tienduisend tugmeesters+ in Christus, het julle beslis nie baie vaders+ nie; want in Christus Jesus het ek julle vader geword deur middel van die goeie nuus.+
2 aan Timoʹteus, ’n geliefde kind:+ Mag daar onverdiende goedhartigheid, barmhartigheid, vrede wees van God die Vader en Christus Jesus, ons Here.+
4 aan Titus, ’n ware kind+ volgens ’n gemeenskaplike geloof: Mag daar onverdiende goedhartigheid en vrede wees van God die Vader+ en Christus Jesus, ons Redder.+
10 ek vermaan jou aangaande my kind,+ vir wie ek in my gevangenisboeie ’n vader geword het,+ Oneʹsimus,+