5 En hulle het na Lot bly roep en vir hom gesê: “Waar is die manne wat vanaand by jou gekom het? Bring hulle na ons toe uit sodat ons met hulle gemeenskap kan hê.”+
26 Daarom het God hulle aan skandelike geslagsdrifte oorgegee,+ want ook hulle vroue het die natuurlike gebruik van hulleself verander in een wat teen die natuur is;+