Genesis 19:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het Jehovah swael en vuur van Jehovah, uit die hemel, op Sodom en op Gomorʹra laat reën.+ Matteus 10:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Voorwaar, ek sê vir julle: Dit sal vir die land van Sodom+ en Gomorʹra draagliker wees op die Oordeelsdag as vir daardie stad.+ 2 Petrus 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en hy die stede Sodom en Gomorʹra veroordeel het deur hulle tot as te verbrand,+ waardeur hy vir goddelose mense ’n voorbeeld van toekomstige dinge gegee het;+
15 Voorwaar, ek sê vir julle: Dit sal vir die land van Sodom+ en Gomorʹra draagliker wees op die Oordeelsdag as vir daardie stad.+
6 en hy die stede Sodom en Gomorʹra veroordeel het deur hulle tot as te verbrand,+ waardeur hy vir goddelose mense ’n voorbeeld van toekomstige dinge gegee het;+