Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Hy wat nie aan my kant is nie, is teen my, en hy wat nie saam met my bymekaarmaak nie, verstrooi.+

  • Romeine 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ek vermaan julle dan nou, broers, om dié in die oog te hou wat, in stryd met die leer+ wat julle geleer het, verdeeldheid+ veroorsaak en tot struikeling aanleiding gee, en vermy hulle.+

  • 1 Korintiërs 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek vermaan+ julle dan nou, broers, deur die naam+ van ons Here Jesus Christus, dat julle almal eenstemmig+ moet praat en dat daar nie verdeeldhede+ onder julle moet wees nie, maar dat julle paslik verenig kan wees in dieselfde denke en in dieselfde gedagtegang.+

  • Jakobus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want waar daar jaloesie+ en twisgierigheid is, daar is wanorde en allerhande veragtelike dinge.+

  • 3 Johannes 10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarom sal ek, as ek kom, sy werke in herinnering bring wat hy bly doen+ deur met goddelose woorde oor ons te klets.+ En met hierdie dinge nie tevrede nie, ontvang hy self ook nie die broers+ met respek nie, en dié wat hulle wil ontvang,+ probeer hy verhinder+ en uit die gemeente werp.+

  • Openbaring 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 So het jy ook dié wat op dieselfde wyse vashou aan die leer van die sekte van Nikolaʹus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel