14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek.
16 dat daar geen hoereerder is of enigeen wat heilige dinge nie waardeer nie, soos Esau,+ wat in ruil vir een maaltyd sy regte as eersgeborene weggegee het.+