11 “‘Ek het ’n verwoesting onder julle veroorsaak, soos God se verwoesting van Sodom en Gomorʹra.+ En julle was soos ’n stomp wat uit die vuur geruk is;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.
2 Toe het die engel+ van Jehovah vir Satan gesê: “Mag Jehovah jou bestraf,+ o Satan, ja, mag Jehovah jou bestraf, hy wat Jerusalem uitkies!+ Is hierdie een nie ’n stomp wat uit die vuur geruk is nie?”+
8 As jou hand of jou voet jou dan laat struikel, kap dit af en gooi dit van jou af weg;+ dit is vir jou beter om vermink of kreupel die lewe in te gaan as om met twee hande of twee voete in die ewige vuur+ gewerp te word.