Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Ek sê egter vir julle dat elkeen wat toornig bly+ op sy broer, aan die geregshof rekenskap+ sal moet gee; maar elkeen wat sy broer met ’n onuitspreeklike woord van minagting aanspreek, sal aan die Hoogste Geregshof rekenskap moet gee; terwyl elkeen wat sê: ‘Jou veragtelike dwaas!’ aan die vurige Gehenʹna+ blootgestel sal wees.

  • Matteus 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En as jou oog jou laat struikel, ruk dit uit en gooi dit van jou af weg; dit is vir jou beter om met een oog die lewe in te gaan as om met twee oë in die vurige Gehenʹna gewerp te word.+

  • Jakobus 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel