-
Esegiël 40:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 En kyk! daar was ’n muur buite rondom die huis. En in die hand van die man was die meetriet van ses el, elkeen ’n el en ’n handbreedte. En hy het die breedte van die bouwerk begin meet: een riet; en die hoogte: een riet.
-