19 Vir jou sal die son nie meer bedags ’n lig wees nie, en as glans sal die maan nie meer vir jou lig gee nie. En Jehovah moet vir jou ’n lig word wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ en jou God jou prag.+
5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lamplig nodig nie, en ook het hulle nie sonlig nie, want Jehovah God sal hulle verlig,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings heers.+