Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die ware lig+ wat vir elke soort mens+ lig gee,+ het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom.

  • Handelinge 26:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 het ek, o koning, op die middaguur op die pad ’n lig wat die helderheid van die son oortref het, uit die hemel rondom my en rondom dié wat saam met my gereis het, sien flits.+

  • Hebreërs 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy is die weerspieëling van sy heerlikheid+ en die presiese afdruksel van sy wese,+ en hy hou alles in stand deur die woord van sy krag;+ en nadat hy ’n reiniging vir ons sondes tot stand gebring het,+ het hy aan die regterhand+ van die Majesteit in hoë plekke gaan sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel