Jesaja 52:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+
52 Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+