Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En gedurende daardie tyd sal Miʹgael+ opstaan,+ die groot vors+ wat ten behoewe van die kinders van jou volk staan.+ En daar sal beslis ’n tyd van benoudheid wees soos daar nie was sedert ’n nasie ontstaan het tot op daardie tyd nie.+ En gedurende daardie tyd sal jou volk ontkom,+ elkeen wat in die boek opgeskryf gevind word.+

  • Filippense 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ja, ek versoek jou ook, ware jukgenoot:+ Hou aan om hierdie vroue by te staan wat sy aan sy met my+ in die goeie nuus gestry het, tesame met Klemens sowel as die res van my medewerkers,+ wie se name+ in die boek van die lewe staan.+

  • Openbaring 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En almal wat op die aarde woon, sal hom aanbid; die naam van nie een van hulle staan van die grondlegging van die wêreld+ af geskrywe in die boekrol+ van die lewe van die Lam wat geslag is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel