-
Esegiël 47:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 “En langs die stroom, langs sy oewer aan hierdie kant en aan die ander kant, sal allerhande bome vir voedsel opkom.+ Hulle blare sal nie verwelk nie,+ en ook sal hulle vrugte nie opraak nie.+ In hulle maande sal hulle nuwe vrugte dra, want die water vir hulle—dit kom uit die heiligdom.+ En hulle vrugte sal as voedsel dien en hulle blare tot genesing.”+
-