18 Maar die heiliges+ van die Opperwese+ sal die koninkryk ontvang, en hulle sal die koninkryk vir onbepaalde tyd in besit neem,+ ja, vir onbepaalde tyd tot onbepaalde tye.’
14En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe.