Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Só het Jehovah gesê, die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërs: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste,+ en buiten my is daar geen God nie.+

  • Openbaring 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+

  • Openbaring 21:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het vir my gesê: “Dit het geskied! Ek is die Alfa en die Omeʹga, die begin en die einde.+ Aan elkeen wat dors is, sal ek uit die fontein van die water van die lewe gee, verniet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel