55Kom, almal wat dors is!+ Kom na die water.+ En dié wat geen geld het nie! Kom, koop en eet.+ Ja, kom, koop wyn+ en melk+ selfs sonder geld en sonder prys.+
17 want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters+ van die lewe lei. En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+
6 En hy het vir my gesê: “Dit het geskied! Ek is die Alfa en die Omeʹga, die begin en die einde.+ Aan elkeen wat dors is, sal ek uit die fontein van die water van die lewe gee, verniet.+