Openbaring 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en uit sy mond het ’n skerp, lang tweesnydende swaard+ gekom, en sy aangesig was soos die son wanneer hy in sy krag skyn.+
16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en uit sy mond het ’n skerp, lang tweesnydende swaard+ gekom, en sy aangesig was soos die son wanneer hy in sy krag skyn.+