36 Bly dus wakker+ en doen te alle tye smeekbedes+ dat julle daarin sal slaag om te ontkom aan al hierdie dinge wat bestem is om te gebeur en om voor die Seun van die mens te staan.”+
16 terwyl julle ’n stewige greep op die woord van die lewe behou,+ sodat ek in Christus se dag+ rede tot vreugde kan hê, dat ek nie tevergeefs gehardloop of tevergeefs hard gewerk het nie.+