-
2 Korintiërs 7:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 Want kyk! wat ’n groot erns het juis die feit dat julle op ’n goddelike wyse bedroef gemaak is,+ in julle voortgebring, ja, suiwering van julleself, ja, verontwaardiging, ja, vrees, ja, verlange, ja, ywer, ja, regstelling van die oortreding!+ In elke opsig het julle getoon dat julle in hierdie saak kuis is.
-