3 Ja, ek versoek jou ook, ware jukgenoot:+ Hou aan om hierdie vroue by te staan wat sy aan sy met my+ in die goeie nuus gestry het, tesame met Klemens sowel as die res van my medewerkers,+ wie se name+ in die boek van die lewe staan.+
27 Maar enigiets wat nie heilig is nie en enigeen wat iets walgliks+ en ’n leuen+ beoefen, sal daar hoegenaamd nie ingaan nie;+ net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskrywe staan.+