Jesaja 22:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En ek sal die sleutel+ van die huis van Dawid op sy skouer lê, en hy sal oopmaak sonder dat iemand sluit, en hy sal sluit sonder dat iemand oopmaak.+ Lukas 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+
22 En ek sal die sleutel+ van die huis van Dawid op sy skouer lê, en hy sal oopmaak sonder dat iemand sluit, en hy sal sluit sonder dat iemand oopmaak.+
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+