Openbaring 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ’n wit+ kleed is vir elkeen van hulle gegee; en vir hulle is gesê om nog ’n klein rukkie te rus, totdat ook hulle medeslawe en hulle broers wat weldra net soos hulle ook doodgemaak gaan word,+ voltallig is. Openbaring 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ja, aan haar is dit gegee om geklee te wees in blink, skoon, fyn linne, want die fyn linne beeld die regverdige dade van die heiliges af.”+
11 En ’n wit+ kleed is vir elkeen van hulle gegee; en vir hulle is gesê om nog ’n klein rukkie te rus, totdat ook hulle medeslawe en hulle broers wat weldra net soos hulle ook doodgemaak gaan word,+ voltallig is.
8 Ja, aan haar is dit gegee om geklee te wees in blink, skoon, fyn linne, want die fyn linne beeld die regverdige dade van die heiliges af.”+