Psalm 47:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 God het koning geword oor die nasies.+God het op sy heilige troon gaan sit.+ Openbaring 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die Een wat op die troon sit,+ het gesê: “Kyk! Ek maak alles nuut.”+ Ook sê hy: “Skryf, want hierdie woorde is betroubaar en waaragtig.”
5 En die Een wat op die troon sit,+ het gesê: “Kyk! Ek maak alles nuut.”+ Ook sê hy: “Skryf, want hierdie woorde is betroubaar en waaragtig.”