Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Ek het in die nagvisioene gesien, en kyk! met die wolke+ van die hemel het iemand soos ’n seun van die mens+ gekom; en hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hulle het hom tot naby, ja, tot voor Hom gebring.+

  • Matteus 26:64
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 64 Jesus het vir hom gesê:+ “U het dit self gesê.+ Maar ek sê vir julle: Van nou af+ sal julle die Seun van die mens+ aan die regterhand+ van krag sien sit en op die wolke van die hemel sien kom.”+

  • Markus 13:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En dan sal hulle die Seun van die mens+ met groot krag en heerlikheid in wolke sien kom.+

  • Handelinge 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en hulle het gesê: “Manne van Galileʹa, waarom staan julle in die lug en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af in die lug opgeneem is, sal net so op dieselfde manier kom+ as wat julle hom die lug in sien gaan het.”

  • 1 Tessalonisense 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarna sal ons, die lewendes wat oorbly, saam met hulle+ in wolke+ weggeruk word+ om die Here in die lug te ontmoet;+ en so sal ons altyd by die Here wees.+

  • Openbaring 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het gesien, en kyk! ’n wit wolk, en op die wolk het iemand soos ’n seun van die mens+ gesit, met ’n goue kroon+ op sy kop en ’n skerp sekel in sy hand.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel