Matteus 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Laat u koninkryk+ kom. Laat u wil+ geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde.+ Matteus 26:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En hy het ’n entjie verder gegaan en op sy gesig geval en gebid+ en gesê: “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Nogtans nie soos ek wil nie,+ maar soos u wil.”+ 1 Petrus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 om die res van sy tyd in die vlees+ nie meer vir die begeertes van mense te lewe nie, maar vir God se wil.+ 1 Johannes 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Wat meer is, die wêreld gaan verby en so ook sy begeerte,+ maar hy wat die wil+ van God doen, bly vir ewig.+
39 En hy het ’n entjie verder gegaan en op sy gesig geval en gebid+ en gesê: “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Nogtans nie soos ek wil nie,+ maar soos u wil.”+
2 om die res van sy tyd in die vlees+ nie meer vir die begeertes van mense te lewe nie, maar vir God se wil.+
17 Wat meer is, die wêreld gaan verby en so ook sy begeerte,+ maar hy wat die wil+ van God doen, bly vir ewig.+