Esegiël 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy het dit geleidelik voor my uitgesprei, en daar was op die voorkant en op die agterkant daarvan geskryf;+ en daarin was klaagliedere en ’n gekerm en ’n geweeklaag geskryf.+
10 En hy het dit geleidelik voor my uitgesprei, en daar was op die voorkant en op die agterkant daarvan geskryf;+ en daarin was klaagliedere en ’n gekerm en ’n geweeklaag geskryf.+