Jesaja 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En vir julle word die visioen van alles soos die woorde van die boek wat verseël is,+ wat hulle vir iemand gee wat die skrif ken en sê: “Lees dit asseblief voor”, en hy sal sê: “Ek kan nie, want dit is verseël”;+ Daniël 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy het gesê: “Gaan, Daniël, want die woorde word geheim gehou en verseël tot die tyd van die einde toe.+
11 En vir julle word die visioen van alles soos die woorde van die boek wat verseël is,+ wat hulle vir iemand gee wat die skrif ken en sê: “Lees dit asseblief voor”, en hy sal sê: “Ek kan nie, want dit is verseël”;+
9 En hy het gesê: “Gaan, Daniël, want die woorde word geheim gehou en verseël tot die tyd van die einde toe.+