Lukas 12:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “Moenie vrees nie,+ klein kuddetjie,+ want julle Vader het dit goedgevind om aan julle die koninkryk te gee.+ Lukas 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+ Hebreërs 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat ons derhalwe, aangesien ons ’n koninkryk gaan ontvang wat nie geskud kan word nie,+ voortgaan om onverdiende goedhartigheid te geniet, waardeur ons op aanneemlike wyse heilige diens aan God kan verrig met godvrugtige vrees en ontsag.+
32 “Moenie vrees nie,+ klein kuddetjie,+ want julle Vader het dit goedgevind om aan julle die koninkryk te gee.+
29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+
28 Laat ons derhalwe, aangesien ons ’n koninkryk gaan ontvang wat nie geskud kan word nie,+ voortgaan om onverdiende goedhartigheid te geniet, waardeur ons op aanneemlike wyse heilige diens aan God kan verrig met godvrugtige vrees en ontsag.+