Deuteronomium 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+ Hebreërs 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+ Judas 14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ja, die sewende in die lyn van Adam, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah het met sy heilige tienduisende gekom,+
2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+
22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+
14 Ja, die sewende in die lyn van Adam, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah het met sy heilige tienduisende gekom,+