Jesaja 48:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Luister na my, o Jakob, en Israel, my geroepene. Ek is dieselfde.+ Ek is die eerste.+ Ook is ek die laaste.+ Openbaring 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het vir my gesê: “Dit het geskied! Ek is die Alfa en die Omeʹga, die begin en die einde.+ Aan elkeen wat dors is, sal ek uit die fontein van die water van die lewe gee, verniet.+ Openbaring 22:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek is die Alfa en die Omeʹga,+ die eerste en die laaste,+ die begin en die einde.
12 “Luister na my, o Jakob, en Israel, my geroepene. Ek is dieselfde.+ Ek is die eerste.+ Ook is ek die laaste.+
6 En hy het vir my gesê: “Dit het geskied! Ek is die Alfa en die Omeʹga, die begin en die einde.+ Aan elkeen wat dors is, sal ek uit die fontein van die water van die lewe gee, verniet.+