Johannes 5:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 sodat almal die Seun kan eer+ net soos hulle die Vader eer. Hy wat die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat hom gestuur het nie.+ 1 Timoteus 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 wat alleen onsterflikheid het,+ wat in ontoeganklike lig woon,+ wat nie een van die mense gesien het of kan sien nie.+ Aan hom die ewige eer+ en mag. Amen.
23 sodat almal die Seun kan eer+ net soos hulle die Vader eer. Hy wat die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat hom gestuur het nie.+
16 wat alleen onsterflikheid het,+ wat in ontoeganklike lig woon,+ wat nie een van die mense gesien het of kan sien nie.+ Aan hom die ewige eer+ en mag. Amen.