11 As iemand spreek, laat hom as ’t ware die heilige verklarings+ van God spreek; as iemand dien,+ laat hom dien as afhanklik van die krag wat God verskaf;+ sodat God in alles deur middel van Jesus Christus verheerlik kan word.+ Die heerlikheid+ en die mag is syne vir ewig en altyd. Amen.