40 “En in die tyd van die einde sal die koning van die suide+ in ’n stotery met hom betrokke raak, en die koning van die noorde sal hom bestorm met strydwaens en met ruiters en met baie skepe; en hy sal beslis in die lande ingaan en oorstroom en deurtrek.