Openbaring 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die eerste lewende wese is soos ’n leeu,+ en die tweede lewende wese is soos ’n jong bul,+ en die derde lewende wese+ het ’n gesig soos dié van ’n mens, en die vierde lewende wese+ is soos ’n vlieënde arend.+
7 En die eerste lewende wese is soos ’n leeu,+ en die tweede lewende wese is soos ’n jong bul,+ en die derde lewende wese+ het ’n gesig soos dié van ’n mens, en die vierde lewende wese+ is soos ’n vlieënde arend.+