Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.

  • Hebreërs 10:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 soms terwyl julle soos in ’n teater+ aan smaad sowel as verdrukkinge blootgestel is, en soms terwyl julle deelgenote geword het met dié wat so ’n ondervinding deurgemaak het.+

  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel