14En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe.
3 En hulle sing+ as ’t ware ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge;+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend,+ wat van die aarde gekoop is.+