34 “Dan sal die koning vir dié aan sy regterhand sê: ‘Kom, julle wat deur my Vader geseën is,+ beërf+ die koninkryk+ wat van die grondlegging van die wêreld+ af vir julle berei is.
16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+
17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+