Openbaring 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, ú weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom,+ en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak+ in die bloed+ van die Lam.
14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, ú weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom,+ en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak+ in die bloed+ van die Lam.