Openbaring 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing+ as ’t ware ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge;+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend,+ wat van die aarde gekoop is.+
3 En hulle sing+ as ’t ware ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge;+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend,+ wat van die aarde gekoop is.+