1 Korintiërs 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy sal julle ook tot die einde toe standvastig maak,+ sodat julle vry van enige beskuldiging+ kan wees in die dag+ van ons Here Jesus Christus.+ 1 Korintiërs 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 so iemand aan Satan moet oorgee+ vir die vernietiging van die vlees, sodat die gees+ gered kan word in die dag van die Here.+
8 Hy sal julle ook tot die einde toe standvastig maak,+ sodat julle vry van enige beskuldiging+ kan wees in die dag+ van ons Here Jesus Christus.+
5 so iemand aan Satan moet oorgee+ vir die vernietiging van die vlees, sodat die gees+ gered kan word in die dag van die Here.+