Psalm 141:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+ Lukas 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en die hele volksmenigte het op die uur van die reukoffer buite gebid.+ 1 Petrus 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+
2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+
7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+